Hans Forster

Hans Forster[1, 2]

Male - Abt 1729    Has no ancestors but more than 100 descendants in this family tree.

Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All

  • Name Hans Forster 
    Relationshipwith Francis Fox
    Gender Male 
    Died Abt 1729 
    Person ID I1370235  Geneagraphie
    Last Modified 9 Feb 2012 

    Family Elizabeth Lübbe,   c. 6 Aug 1702,   d. Yes, date unknown 
    Married 1721  [2
    Children 
    +1. Aletta Vorster,   c. 5 Apr 1722, Stellenbosch, Kaap, SA Find all individuals with events at this location,   d. Yes, date unknown
     2. Jan Forster,   b. 1724,   d. Yes, date unknown
    +3. Barend Vorster,   c. 1 Dec 1726,   d. 29 April 1793 -, Citrusdal, Kleyne Valley, SA Find all individuals with events at this location
    Last Modified 16 Aug 2011 
    Family ID F986129  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • Volgens Pama II was hy van Bern in Switserland afkomstig. Hy arriveer as soldaat in Januarie 1717 en werk as boukneg in Drakenstein vanaf 1718.

      Volgens die Vorster webwerf:

      In die indienskontrakte wat Jan opgestel het toon hy aan dat hy van Bern in Switzerland afkomstig was. Hy arriveer aan die Kaap op 13 Mei 1717 as Matroos aan boord van die skip Velserhoofd.

      Op16 Julie 1717 maak die "matroos Hans Voster van Bern" en Cornelis Leendert Hutspot,
      n Meester Messelaar,
      n kontrak waarin Hans vir Cornelis vir
      n periode van een jaar sal werk as "messelaarsknecht" teen
      n vergoeding van 12 Caroli Gulden en 20 Pfennings per maand.

      Op 7 Julie 1718 maak die "matroos Hans Vorster van Bern" en Petrus van Aken, " bedienaar der Goddelijke Woordt"
      n kontrak waarin Jan "als metselaar" sal werk vir
      n periode van een jaar, teen vergoeding van 15 Gulde. Op 6 Junie 1719 word die kontrak hernu vir een jaar.Op 22 Junie is die kontrak voltooi, en Jan getuig dan ook so voor Swellengrebel. Jan was betrokke as messelaar by die bou van dieoorspronklike strooidak kerk in die Paarl. In Sept 1720 word hy 100 Riksdalers betaal vir reparasiewerk nadat die noordelike gewel van die kerk inmekaar geval het.
      Die eerste steen van die kerk is gelê op 6 Sept 1718. Teen 7 April 1720 was die werk al so ver gevorder dat besluit is om die kerk op 2 Junie 1720 te begin gebruik. Die kerkgrootte was 80 voet x 40 voet.

      Op 22 Junie 1720 maak "Johannes Foster" en Heemraad Schalk Willemz van der Merwe
      n kontrak vir een jaar , teen vergoeding van 12 Gulde. Die kontrak word verleng (elke keer vir een jaar) op3 Junie 1721, 29 Mei 1722 en 24 Mei 1723.

      Jan word nie getoon in rol VC41 wat die dienslui van die VOK vir die periodes 1717,1718 en 1719 toon nie.
      Die "Monster rolle" van die VOC (VC49 & VC50 , vryeliede aan die Kaap) toon dat Jan en Elisabeth vir die eerste keer gelys word vir die periode 30 April, 1 - 2 Maart 1724 as woonagtig in die Kaap. Hulle word ook getoon vir 1725, 1726, 1727 en vir die laaste keer 30 April, 1 - 3 Maart 1728, in die Kaap. Daarna verdwyn beide en word nie getoon in die Kaap,Stellenbosch of Drakenstein nie.
      Jan en Elisabeth verskyn ook in die "Opgaaf" rol van die Kaap vir 1725. Daarin besit hulle 1 manlike slaaf, 1snaphaan en 1 Degen.(A2250)

      Oorlede ongeveer1728 - 1729. (Hierdie datum is
      n aanname; want sy weduwee het op 1 April 1731 in Tulbagh
      n dogter , Elisabeth Bruins gedoop . In die doopregister staan " de vader onbekend")

      Uit Leibrandt (LM 17) "1723 - Jan Vorster arrived as a sailor in 1717 in the "Velserhoofdt"
      is a Mason by trade and believes that he will be able to earn a living , asks therefore for Burgher papers. ("Velserhoofdt" arrived in CapeTown on 13 Mei 1717 with Jan van der Heyden as Chief Officer, Nicolaas van Langeveldt as Second Officer and Adrianus van Hoorne as Gunner.) Die Skipper was Thieleman Sterling.
      Die skip van 650 ton het Texel in Holland op die 18 November 1716 verlaat met 92 matrose en 31 soldate aan boord. 3 Matrose en 2 soldate het die skip in die Kaap verlaat.

      ( Die rekord toon ook " arrival of Jan Vorster,Skipper of the "Boekenroode"on 27 April 1718" Dieselfde Jan het die Kaap vir die eerste keer besoek as Skipper van die "Limburg" wat die Kaap vanaf Texel op 13 Mei 1710 aandoen, en was Skipper van die "Lokhorst" wat die Kaap vanaf Ceylon aandoen op 5 Maart 1715)

      In 1723 doen Jan aansoek : "sig met sijn ambagt, synde het metselen, behoorlik as burger te sullen kunnen erleefd(?) ...... en met burgerskap deeser Coloniete begunstigd "
      (Vol C1088 bls 135)

  • Sources 
    1. [S6493] Pama II, C. Pama, p1076 (Reliability: 3).

    2. [S6537] Driehonder Jaar Nasiebou, DF du Toit Malherbe.



Other databases 

Home Page |  What's New |  Most Wanted |  Surnames |  Photos |  Histories |  Documents |  Cemeteries |  Places |  Dates |  Reports |  Sources