Jacobus Petrus Toerien

Jacobus Petrus Toerien

Male 1859 - 1920  (60 years)    Has no ancestors and no descendants in this family tree.

Personal Information    |    Notes    |    Event Map    |    All

  • Name Jacobus Petrus Toerien 
    Relationshipwith Francis Fox
    Born 18 Nov 1859  Paarl Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    Died 3 May 1920  Middelburg Distrik, Tvl Find all individuals with events at this location 
    Buried
    • Buried in grave no 1249 in the old cemetry.
    Person ID I1376917  Geneagraphie
    Last Modified 16 Aug 2011 

    Family Susara Margaretha Mare,   b. 15 Apr 1868, Heidelberg, Transvaal Find all individuals with events at this location,   d. 22 Dec 1939, Albert Bultfontein, Bloemfontein, OVS Find all individuals with events at this location  (Age 71 years) 
    Married 19 Dec 1884  Pretoria, Transvaal, SA Find all individuals with events at this location 
    Last Modified 16 Aug 2011 
    Family ID F988904  Group Sheet  |  Family Chart

  • Event Map Click to display
    Link to Google MapsMarried - 19 Dec 1884 - Pretoria, Transvaal, SA Link to Google Earth
     = Link to Google Earth 
    Pin Legend  : Address       : Location       : City/Town       : County/Shire       : State/Province       : Country       : Not Set

  • Notes 
    • journalist, manager of a tobacco company, secretary of the Leeuwpoort mine as well as a prospector in the districts of Middelburg, Lydenburg and Waterberg

      Was een van die eerste skrywers in Afrikaans en het onder die skuilnaam "Jepete" in "Ons Kleintje" geskrywe in sy hoedanigheid as subredakteur van "Di Patriot" gedurende die Eerste Afrikaanse Taalbeweging.

      Sarie se minnaar en toekomstige man, Jacobus Petrus Toerien, het die lied Sarie Maré gedig na die Eerste Vryheidsoorlog en voor die Tweede Wyheidsoorlog. Die lied wat hy gedig het sou nie aanvanklik al die versies en presies dieselfde woorde gehad het as wat ons vandag ken nie. Die van Maré is ook later verkeerd gespel, naamlik Marais.

      In 1899 met die uitbreek van die tweede Vryheidsoorlog sluit hy hom aan by die Middelburgse Kommando. Hy word uitgeplaas na die Steenkampsberge in die Lydenburg distrik en later bevind hy hom ook aandie Natalse front. Uit skone verlange na sy Sarie en hule kinders begin hy die liedjie "Sarie Marais" te sing, wat hy reeds tien jaar tevore geskryf het. (Dit was al in 1889 'n treffer in Pretoria!).Die wysie wat hy gebruik het was dié van 'n plantasieliedjie uit Amerika van Septimus Winner, "Sweet Ellie Rhee". Hy het die melodie waarskynlik by die gouddelwers op die Randse Goudvelde gehoor.

      In 1902 het Jacobus sy wapen neergelê en teruggekeer na sy gesin in Middelburg. Sake het egter vir hom totaal skeefgeloop. Hy is baie kwalik geneem deur baie mense oor sy wapen-neerlegging. Sy drukkery en boekwinkel het afgebrand. In die brand is baie van sy oorspronklike skryf- en digwerk vernietig.

      Op 3 Mei 1920 sterf hy op Middelburg aan malaria en word in die Ou Begraafplaas ter ruste gelê.


Home Page |  What's New |  Most Wanted |  Surnames |  Photos |  Histories |  Documents |  Cemeteries |  Places |  Dates |  Reports |  Sources